Kontak Nommers

083 468 9944
082 696 6310

Adres

Zonderwaterweg, Cullinan, 1000 (R515)
25°41’15.5”S 28°32’22.8”E

Cullinan

Gereformeerde Kerk Cullinan

‘En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.’
Matteus 16:18

Sondag erediens 09:00 en Katkisasie 10:15
Kom geniet koffie en tee saam na afloop van die erediens.

Welkom

Gereformeerde Kerk Cullinan

Julle is ‘n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, ‘n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is. Efesiërs 2:20
Erediens Opnames

Druk hier

DopperDinge

Druk hier

Onthou

Onthou om te onthou

Sondag 5 Mei

Erediens

Katkisasie: Les 12

Vergadering: Ouderlinge

Wo 8 Mei

Bybelstudie:

Kerksaal (10:00)

Do 9 Mei

Hemelvaartdag

Eredienste

Uitkoms Akademie (12:00)

Kerkgebou (19:00)

Deurkollekte: Bybelverspreiding

10 – 12 Mei

Gemeente-kamp

 Wo 15 Mei

Bybelstudie:

Kleinfontein (10:00)

Plaaswyke (18:30)

GK Cullinan

Wie is ons en wat gebeur by ons

Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ‘n offergawe gegee het, ja, ‘n offer wat vir God aanneemlik was. Efesiërs 5:2

Geskiedenis

Die Gereformeerde gemeente Cullinan is op 10 September 1966 gestig.

Aktiwiteite

Bybelstudie, Katkisasie, Susters en
Ander.

Diakonale Projekte

Spesiale geeenthede van uitreik en samewerking.

Leiers

Gemeente Leiers

Predikant

Ds Paul van den Berg

Skriba

Waldi Bodenstein

Diakonale Voorsitter

Stephanie Bodenstein

Word Deel

Ons sien uit daarna om jou te ontmoet